Tuesday, May 4, 2010

Visvang in Suid Afrika

Hierdie blog wil ek he al die goeie en slegte vissermanne moet deelneem. Gee ons bietjie raad waar en wanneer 'n man en sy familie kan gaan om lekker vis te vang? Soorte dips, hoeke, sinkers ens om te gebruik. Kom ouens gee bietjie raad.

1 comment: