This blog is for all the Afrikaans speaking people around the GLOBE. Advertisments and special deals.
Tuesday, April 27, 2010
Nuus van Suid Afrika
Vandag was weer een van daardie lekker koue dae met sagte "Perske" reentjie! Ek het besluit vandag om bietjie gaan DVD's te gaan huur en die hele dag met my familie voor die televisie te sit. Was dit nou lekker! Nie gedink dat AVATAR so goeie movie is nie, julle moet dit kyk. Nou terwyl ek die Blog skryf, wonder ek wat die ander Suid Afrikaners ooral in die wereld doen! Kom gesels bietjie, ek weet julle brand om bietjie weer Afrikaans te praat! Sien julle later dan, toodles en cheers.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment